Latest news

ONEWEREDIGE RYPWORDING ʼn UITDAGING?

Gee die invloed van die voorafgaande drie jaar se droogte jou hoofbrekens? Sukkel jy met oneweredige rypwording by rooi, ʼn algeheel ongebalanseerde mondgevoel, groen karakters en ʼn tannien profiel wat nie na wense is nie? Die variasie in fisiologiese rypheid by rooi druiwe kan uiteraard die finale gehalte van die wyn beïnvloed.

Lallemand se unieke gis outolisaat OPTIMUMREDTM is ryk aan poli-sakkariede wat vroeg reeds in die sap vrygestel word om met die fenoliese komponente te reageer vir beter kleur stabilisasie, verminderde persepsie van groen karakters en ook verbeterde mondgevoel en afronding.

 

Lees meer oor OPTIMUMREDTM

https://catalogapp.lallemandwine.com/uploads/siy/docs/bbba032cff27132f9a6030ac02f73962121f48a7.pdf