expertise-document

ONDERSTEUN WITWYNE SE HOUVERMOë EN BESKERM KLEUR EN GEUR

OPTIWHITE® en OPTIMUMWHITETM is spesifieke geïnaktiveerde gis ryk aan werklik beskikbare glutatioon en poli-sakkariede. Die gebruik van hierdie produkte met die aanvang van die alkoholiese fermentasie beskerm wyn aromas, kleur en ondersteun ook goeie mondgevoel vir baie lang tydperke – selfs meer as  ʼn jaar na bottelering.

Lees meer oor OPTIWHITE® / OPTIMUMWHITETM

Catalogue

Catalogue