lallemand from grape


Header

Natural solutions that add value to the world of winemaking


Site's languages françaisEnglishEspañolitalianoDeutsch


Flash


Article of home page


Bakteriese voeding

Die belangrike rol wat appelmelksuurgisting (AMG) speel gedurende die wynbereidingsproses, asook die sensoriese impak en bydrae wat dit lewer tot stabiliteit word wyd aanvaar. Verskeie faktore wat insluit, pH, SO2, alkohol konsentrasie en temperatuur het egter ’n direkte invloed tot watter mate die bakterieë sal groei en vermeerder om AMG suksesvol deur te voer. Ten einde ’n probleem of vertraagde AMG te verhoed, is dit belangrik dat bakterieë genoegsame voedingstowwe tot hul beskikking het om optimaal te groei en funksioneer om die AMG suksesvol deur te voer.

Bakteriese voeding.



Bottom and copyright section

Copyright ©2007 Lallemand corp.