News details

back
Feb 10, 2017

Lallemand Suid-Afrika ʼn deelnemer aan Breedekloof wingerdblokkompetisie se Vinpro boeredag verrigtinge.

Lallemand Suid-Afrika was ʼn deelnemer aan die Vinpro boeredag verrigtinge van die Worcester-Breedekloof streek. Gedurende die geleentheid wat by Daschbosch kelder aangebied is, het Piet Loubser van Lallemand Suid-Afrika afgevaardigdes ingelig oor die gebruik en voordele van die nuwe Lalvigne Aroma en Lalvigne Mature produkte op wit- en rooidruiwe onderskeidelik.

V.l.n.r. – Pierre Snyman, Vinpro verteenwoordiger vir die streek. Die sprekers, Dirk van Eeden, Jacobus Els, Piet Loubser en Riaan Moller.

Be Sociable, Share!