Latest news

Lallemand Suid-Afrika neem deel aan ECOCERT Organiese Wyn Simposium te Spier, Stellenbosch.

Lallemand Suid-Afrika was een van die borge van ECOCERT Suid-Afrika se Organiese Wyn Simposium wat onlangs by Spier buite Stellenbosch plaasgevind het.  Verskeie plaaslike sprekers, organiese produsente en ʼn internasionale spreker het lesings gelewer.  Ongeveer 140 mense het die byeenkoms bygewoon.  Sien aangehegte foto’s.